Kopiereg © 2010 Hoërskool Alberton. Alle regte voorbehou. Webwerf word geborg deur CFB Webit-sa CC.
besoeker:
Jaarprogram. Akademie. Kuns en Kultuur. Skoollied. Foto Album. Kontak Ons. Tuis. Erekode. Sport. Omsendbriewe. W B T I. Akademie

Sedert 1948 gee Hoërskool Alberton die pas aan in akademie. Ons spog met uitnemende leerkragte en leerders. By Hoërskool Alberton is akademie prioriteit. Ons verseker individiuele aandag wat op sy beurt sorg vir puik prestasies.

GRAAD 8 + 9


Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Lewensoriëntering

Natuurwetenskappe

Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe

Sosiale Wetenskappe

Tegnologie

Kuns- en Kultuur

Rekenaarondersteunende Leeskursus

GRAAD 10 - 12



VERPLIGTE VAKKE

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid

Lewensoriëntering



KEUSEVAKKE

Lewenswetenskappe

Geografie

Siviele Tegnologie

Fisiese Wetenskap

Besigheidstudies

Rekenaartoepassingstegnologie

Rekeningkunde

Gasvryheidstudies

Visuele Kunste

Ekonomie

Verbruikerstudies

Toerisme

Univ. Vrystelling
Ja
Ja
Nee
Ja
Ja
Nee
Ja
Nee
Ja
Ja
Ja
Nee

Ten minste 4 vakke meer as 50% aan einde van Gr. 12 gee toelating tot universiteit.