Hoërskool
Alberton
Tuis.

Erekode.

Sport.

Omsendbriewe.

W B T I.

Jaarprogram.

Akademie.

Kuns en Kultuur.

Skoollied.

Foto Album.

Kontak Ons.

Kopiereg © 2010 Hoërskool Alberton. Alle regte voorbehou. Jy is besoeker                         / Huidiglik “online”      . Webwerf word geborg deur CFB Webit-sa CC
Adverteer op ons
Webwerf

Vir meer inligting

- kliek hier -
Sedert 1948
Hoërskool Alberton
Tuis

Die skool word op 24 Februarie 1949 amptelik deur die Administrateur van Transvaal, dr. W Nicol, geopen.


In 1954 word die Junior Hoërskool 'n volwaardige hoër skool met tien leerlinge in standerd tien. Die eerste hoofseun en hoofdogter word ook in hierdie jaar aangewys. Verdere uitbouings aan die bestaande gebou word in 1954 gedoen en weereens in 1959 toe mnr F H Odendaal, Administrateur, die hoeksteen lê. Latere aanbouings in 1972 word deur dr. A L Kotzee, direkteur van onderwys in Transvaal, in gebruik geneem. Vanaf 1960 tot 1975 was mnr J J le Roux hoof van die skool. Vanaf 1976 was dr P Krynauw skoolhoof en sedert Augustus 1994 het mnr H J Schoeman die leisels oorgeneem.

Op Dinsdag 12 Oktober 1948 is die meubels, boeke ens. wat in gebruik was in die middelbare afdeling van die Paul Krugerskool oorgeplaas na die nuwe Junior Hoërskool te Alberton. Saam met die hoof, mnr P F Erasmus, open die skool met nog nege onderwysers/esse en 183 leerlinge.

Hoërskool Alberton bied aan:

“Dis lekker om hier te wees”

Op 11 en 12 August 2010
Tyd: 18:30
Koste: Gallery R50
Voorste deel van saal R40
Agterste deel van saal R30

Kaartjie besprekings by
Mev J van Staden